FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Nuwe jaars wens.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Nuwe jaars wens. Empty Nuwe jaars wens.

    Post by Manie Jackson Mon 26 Sep 2011, 4:34 pm

    Wat kan ons van die nuwe jaar se?
    Mekaar die beste toe wens, alles net mooi.
    Weer ‘n nuwe jaar en hoop voor die deur,
    ‘n Handdruk, ‘n glasie lig.
    Voornemens wat sal hou?

    Wat sal ons dan graag wil he?
    Opgewek as die aand jou nooi!
    Die sterrehemel-mengelmoes van soveel geur.
    En tydelik van alles weg te vlug!
    Of dalk iets verby te berou?

    Maak ‘n heildronk op die nuwe jaar.
    Hoop vir die beste vir algaar.
    Bid ook God’s liefde en seen.
    In hierdie jaar op Sy kinders sal reen.


    Manie Jackson

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 2:51 am