My wens

    Share
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    My wens

    Post by BennyB on Tue 28 Feb 2012, 3:33 pm



    sag trek ‘n vroeë aand

    aan my hart se golwe

    waar ek jou

    vir ’n oomblik

    in my arms hou



    gedagtes maalkolk

    in prentjies,

    jou reuk

    jou droomverlore oë

    'n bloudruk

    teen my hart se kamermure,

    polsend mooi



    ek skryf ’n duisend gedagtes

    waar ek drome ets

    in ’n glinster sterre prag

    as my skilderkwas

    deur towerstaf-beloftes dans



    ek gee die wens

    van my reënboog hart,

    ek gee vir jou

    die leë spasies

    om ’n nuwe storie

    in duet saam met my te skryf



    vat my hart

    stap saam met my

    om saam hierdie sprokie

    ons realiteit te maak



    kom droom saam met my

    as ek my alles

    voor jou voete lê.



    BennyB

    27/02/2012 © Barend Booysen
    for Janet



    Last edited by BennyB on Fri 09 Mar 2012, 7:08 pm; edited 1 time in total


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406
    avatar
    Bigteddybear

    Location | Ligging : Sudan / South Africa
    Posts | Bydraes : 15
    Points | Punte : 17
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 57

    Re: My wens

    Post by Bigteddybear on Tue 28 Feb 2012, 3:55 pm

    Uitstekend Benny!
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Re: My wens

    Post by Enid on Tue 28 Feb 2012, 3:58 pm

    kannie ophou om dit te lees nie damn...crazy hieroor Arrow


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe

    Janet1
    Guest

    Imprinted on my soul forever.

    Post by Janet1 on Tue 28 Feb 2012, 4:07 pm

    Thank you.XXX
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    Re: My wens

    Post by BennyB on Fri 09 Mar 2012, 7:12 pm

    Baie dankie almal. Thanks Janet What a Face


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

    Sponsored content

    Re: My wens

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 17 Aug 2017, 6:49 pm