Nuwe lewe

    Share
    avatar
    Sekelmaantjie

    Location | Ligging : Saldanhabaai, Kaapse Weskus
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 47
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-01
    Age | Ouderdom : 18

    Nuwe lewe

    Post by Sekelmaantjie on Thu 12 Jul 2012, 1:41 am

    Kleintjies
    pasgebore
    so jonk,so minimaal.

    Pootjies soos my kleinste vingertjie
    ogies nog gesluier,
    blind vir die wonders van die heelal.

    In die my palm van my hand
    rus nuwe lewe,
    klein warm melk asempies.

    So minimaal
    so jonk
    net n paar daggies oud.
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Nuwe lewe

    Post by Rudi Coetzer on Thu 19 Jul 2012, 4:08 pm

    dit is so pragtig geskryf.
    en jou bewoording is sommer eksie perfeksie.
    ek dink die ene is jou beste vers(ie)nog...
    en dat jy jou eie kreatiewe dwarslat met 3 cm opgeskuif het.
    HOU so aan!!!!!
    Very Happy
    bounce
    cheers
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 49

    Re: Nuwe lewe

    Post by BennyB on Mon 26 Nov 2012, 3:51 pm

    Baie oulik gedoen< ek stem saam Rudi...miskien jou beste nog!

    Onthou ons wag vir meer!!!


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

    Sponsored content

    Re: Nuwe lewe

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 24 Nov 2017, 12:48 pm