Aan die Magaliesberg se voet,
Waar die Bosveld jou begroet
Granietklippe, en kranse grof
Die waspoor van gister in stof
Reik die oggend son
Die goud baron!
Wat onrus in die bos verwek!
Waar vye blare grond bedek
Die hemelruim verhelder,
Die nag se plan gekelder.
Pretoria se strate strek
Jakaranda’s oortrek
Waar die Wonderboom sy takke sprei.
Dit is waar jy my sal kry!
Manie Jackson
Waar die Bosveld jou begroet
Granietklippe, en kranse grof
Die waspoor van gister in stof
Reik die oggend son
Die goud baron!
Wat onrus in die bos verwek!
Waar vye blare grond bedek
Die hemelruim verhelder,
Die nag se plan gekelder.
Pretoria se strate strek
Jakaranda’s oortrek
Waar die Wonderboom sy takke sprei.
Dit is waar jy my sal kry!
Manie Jackson