Waar is my reg

    Share
    avatar
    Enid

    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 44

    Waar is my reg

    Post by Enid on Sat 07 Jul 2012, 5:31 pm


    wat het geword
    van my afrikaner kultuur
    my eenheid sonder kommer
    elke dag se werk goed beloon
    diens ontvang met ‘n ‘smile’

    deesdae se EE sisteem
    se BEE se 'gemoan'
    se ‘people’s right’
    wat se reg geskied in ander doodmaak
    sonder straf
    sonder ‘bring die doodstraf terug’
    ‘what’s good for the goose,
    is good for the gander’
    wat het dan verkeerd gegaan?

    waar is my afrikaner se mensereg
    waar is my sport
    waar is my braai
    waar is my biltong
    waar is my ‘song’

    waar is my land?

    @EEvdMerwe


    _________________
    2012/kopiereg/EEvdMerwe
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 48

    Re: Waar is my reg

    Post by BennyB on Mon 26 Nov 2012, 3:56 pm

    lank reeds op die agtergrond geskuif...dit lyk of ons het niks meer om te se nie....ons is maar net!

    Dankie hiervoor, miskien lees 'n paar ander dit dalk ook en sien, leef, voel weer wat ons is!


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

      Current date/time is Sat 23 Sep 2017, 9:12 am