Waar eens net swart niks was

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Waar eens net swart niks was

    Post by Rudi Coetzer on Thu 29 Dec 2011, 1:22 pm

    ñ Gedagte word gebore
    in die klam vrugbare grond
    van my hunkerende siel
    waar jy die saadjie geplant het –
    een klein saadjie wat soek was; verlore
    was , maar nooit nie vergete



    ñ Gedagte wat ontkiem
    en deur die heelal
    van my siel verprei
    soos sterre-reën



    En kyk ek
    om my heen
    verder en dieper
    as ooit voorheen
    sien ek die sterreprag
    teen my brein se ceiling

    ► waar eens net swart niks was ◄


    ( 14/01/2011 23h50 )

    avatar
    AmmieMoon

    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 18

    Re: Waar eens net swart niks was

    Post by AmmieMoon on Thu 29 Dec 2011, 1:31 pm

    En so staan ieder van ons soms onmagtig tussen die skaamlippe van skryf, te groot die wonder en kuns verweef in woorde se vermoë om ons emosies en siel te verwoord ! 'n Herkenbare toestand wat jy hier beskryf my vriend.... Like a Star @ heaven


    _________________
    Ammie Moon
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 50

    Re: Waar eens net swart niks was

    Post by Rudi Coetzer on Thu 29 Dec 2011, 3:25 pm

    darem toe het daai saadjie loot geskiet..en toe opgeskiet...na die hemel gereik..en blom dit nou pragtig...
    dankie A...lief jou mooi ware woorde.

    Sponsored content

    Re: Waar eens net swart niks was

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 22 Jul 2017, 7:51 pm