Jy
oorrompel
verdrink
versmoor my in jou liefde
gryp
vergryp
versuip
my in jou liefde
oorwerk
bewerk
verwerk
my in jou liefde
vermom
bestorm
verstom my met jou liefde
‘jy my lief, het my te lief
oorrompel
verdrink
versmoor my in jou liefde
gryp
vergryp
versuip
my in jou liefde
oorwerk
bewerk
verwerk
my in jou liefde
vermom
bestorm
verstom my met jou liefde
‘jy my lief, het my te lief