FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Lief jou

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Lief jou Empty Lief jou

    Post by Enid Wed 07 Sep 2011, 11:36 pm

    jy ry-loop oor my lyf
    ek salueer jou my lief

    vat my hand en lei my na
    die hoogste berge hiervandaan
    hou my vas en moenie los

    al gaan dinge soms ook rof
    ek weet nie waar om te vat
    waarheen om te gaan of
    hoe om te bestaan

    dit skeel my maar bitter min
    vir eers wil ek weet
    jy het my lief

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 2:57 am