FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Ek het jou lief

    Barend
    Barend


    Posts | Bydraes : 115
    Points | Punte : 335
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-22
    Age | Ouderdom : 52

    Ek het jou lief Empty Ek het jou lief

    Post by Barend Tue 28 Feb 2012, 12:24 am

    Ek het jou lief.

    Soos vaag bekende grepe uit ‘n baie ou verhaal.
    soos die son wat saans agter die see neerdaal
    soos ‘n ridder op sy wit perd gaan ek jou kom haal

    oomblikke verlore weggewaai soos ou spore
    my gevoel vir jou nog steeds nie verlore
    jou hande sag , jou oë wat lag
    kan nie meer langer vir jou wag

    ken die gevoel wat binne my wel
    dink ek aan jou begin my hart swel
    jou aanraking laat my binneste bewe
    my liefde vir jou gee nuwe lewe

    een somersaand ‘n stappie langs die strand
    hoe gelukkig is ek met my geliefde aan die hand

    © Barend van Huysen
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Ek het jou lief Empty Re: Ek het jou lief

    Post by AmmieMoon Tue 28 Feb 2012, 1:54 pm

    Hierdie is so 'n uitstaande gedig, dat die 2 de reël (wat so te se direk aangehaal is uit die lied '' kinders van die wind'') amper teleurstellend afbreek maak aan die uniekheid en oorspronklikheid van hierdie werkstuk !

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 10:38 pm