Ek wil vir jou
ñ kamerjas maak
van jong wilgertakke
varings en gousblomme
( na smaak )
en na ek jou
in ñ kruiebad
met ñ sagte spons
gewas het
wil ek jou daarin klee .
Dan wil ek
die hele nag
om jou suikerbekkie
en my
aan jou nektar verdrink .
( 02/09/2010 13h21 )
ñ kamerjas maak
van jong wilgertakke
varings en gousblomme
( na smaak )
en na ek jou
in ñ kruiebad
met ñ sagte spons
gewas het
wil ek jou daarin klee .
Dan wil ek
die hele nag
om jou suikerbekkie
en my
aan jou nektar verdrink .
( 02/09/2010 13h21 )