Ag , jy bloei so mooi my lief

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Ag , jy bloei so mooi my lief

    Post by Rudi Coetzer on Mon 06 Feb 2012, 12:44 pm

    Ek wil jou harsing
    sing vir my ñ liedjie
    met sagte geweld knars
    ñ treurige liefdesliedjie asseblief
    vir jou staan ek kyk terwyl jy bloei
    bloei bietjie bietjie asseblief
    jy bloei so mooi .

    Laat my luister na jou nagtegal-stem
    stem tog net in my lief
    wat sag word stil word
    om jou in ñ vrolikegeel doodskleed te mag tooi
    ek is so happy my lief
    ek en jy het niks tekort .

    ‘ Bossies kleurvolle kosmosblomme
    vroeër vanmiddag deur my vir jou gepluk
    komplimenteer jou doodskleed ’
    dink ek hier waar ek so liefdevol bekommerd oor jou buk .


    ( 26/01/2012 18h03 )
    avatar
    antieklimaks

    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 57
    Join date | Datum aangesluit : 2011-12-07
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Ag , jy bloei so mooi my lief

    Post by antieklimaks on Mon 06 Feb 2012, 12:53 pm

    Ek hou daarvan!
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Re: Ag , jy bloei so mooi my lief

    Post by Rudi Coetzer on Mon 06 Feb 2012, 1:10 pm

    AG dankie....
    (ek like dit ook...en die idee van 2 gedigte in een....kon ongelukkig nie diie slot ook so kry nie....en moes toe maar dat die 2 in 1 loop...)

    Sponsored content

    Re: Ag , jy bloei so mooi my lief

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 19 Nov 2017, 4:27 am