Ek het jou deur my gat getrek
soos ñ rol enkellaag toiletpapier
tot jy plek-plek geskeur het -
wat het jy in my ontdek
dat jy weer en weer probeer het
en hoekom het jy my afsydigheid verduur ?
En hoekom het jy my
trane met jou lippe afgevee
terwyl jy geweet het hulle is nie oor jou nie?
En waarom het jy by my gebly
al het ek nie hoeveel keer gesê nee
ek is nie lief vir jou nie ?
En hoekom het jy gesterf
net toe ek begin van jou hou het ?
( 01/07/2001 01h08 )
soos ñ rol enkellaag toiletpapier
tot jy plek-plek geskeur het -
wat het jy in my ontdek
dat jy weer en weer probeer het
en hoekom het jy my afsydigheid verduur ?
En hoekom het jy my
trane met jou lippe afgevee
terwyl jy geweet het hulle is nie oor jou nie?
En waarom het jy by my gebly
al het ek nie hoeveel keer gesê nee
ek is nie lief vir jou nie ?
En hoekom het jy gesterf
net toe ek begin van jou hou het ?
( 01/07/2001 01h08 )