FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    laat die son oor ander skyn

    vuurvliegie
    vuurvliegie


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 14
    Points | Punte : 40
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-11
    Age | Ouderdom : 57

    laat die son oor ander skyn Empty laat die son oor ander skyn

    Post by vuurvliegie Fri 16 Sep 2011, 3:04 am

    hoekom wil jy meer he
    as wat die wereld vir jou gee?
    in jou hand ontvang jy een
    maar gulsig vra jy twee

    ek wonder hoekom jy
    die hele son vir jou wil vat,
    terwyl een straaltjie genoeg is
    vir lig in jou pad?

    Augustus 2011

      Current date/time is Mon 20 May 2024, 2:58 pm