FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Klein Entjie Mens

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Klein Entjie Mens Empty Klein Entjie Mens

    Post by Claira Summers Thu 20 Oct 2011, 3:51 am


    Klein entjie mens

    As ek oor die kaapse vlakte moes stap
    en my huisie vir die berge verpand
    Sou jy die blom wees daar doer bo
    Op die toppie van die helling se rand

    As ek dalk n lang roman moes lees
    En op elk bladsy die woorde uitspel
    Sou jy die woord in die middel wees
    Die een wat in my hart bly tel

    As ek n liedjie vir n popster moet skryf
    En die verse so mooi uit kon dig
    Sou jy die refrein wees – die koor van die ‘song’
    Die een wat elk mond uit wil sing

    As ek na die maan moes hardloop
    En elk tree oor die kraters val
    Sou jy die blinkste ster wees daarbo
    Die wonder wit skyn van die dal

    Maar al bly ek net hier le in ons kooi
    En loop ek geen enkele tree
    Bly jy maar elk dag my hartsang en wens
    My blinkoog my liefde
    “My klein entjie mens”

    (vir Bokkie)
    avatar
    Guest
    Guest


    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Guest Thu 20 Oct 2011, 11:11 pm

    so mooi vers van liefde! uit jou hart en puik geskryf!!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Claira Summers Fri 21 Oct 2011, 12:33 am

    Dankie Ronel, dit was vir manlief. Hy was so down gister, en dit het hom heel uit sy donker gehelp.
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by BennyB Fri 21 Oct 2011, 12:59 am

    Hierdie is a beautiful vers...ek haal my hoed af!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Claira Summers Fri 21 Oct 2011, 1:00 am

    Baie Dankie Benny, Dis n groot eer
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Rudi Coetzer Fri 21 Oct 2011, 2:08 am

    smile.
    soet op die oor.
    pragtig.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Claira Summers Fri 21 Oct 2011, 2:11 am

    Dankie Rudi. Waardeer jou lees Smile

    Sponsored content


    Klein Entjie Mens Empty Re: Klein Entjie Mens

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 9:31 am