Jy's daar
soos elke dag tevore.
Kant en klaar
boos en sleg gebore.
Jou goeie dade is gemors,
jou woorde stuit Hom teen die bors,
sonder die geloof
is jou lig uitgedoof.
Hy is daar,
soos elke dag tevore -
vir ewig is Hy waar,
getrou wag Hy vir elke siel, verlore.
soos elke dag tevore.
Kant en klaar
boos en sleg gebore.
Jou goeie dade is gemors,
jou woorde stuit Hom teen die bors,
sonder die geloof
is jou lig uitgedoof.
Hy is daar,
soos elke dag tevore -
vir ewig is Hy waar,
getrou wag Hy vir elke siel, verlore.