...ek wil my sag teen jou bors vasdruk,
my hand oor jou wang streel,
jou nabywees inasem en
my soentjies teen jou nek laat wasem
...as jy my net kan vind...
Julie 2011
my hand oor jou wang streel,
jou nabywees inasem en
my soentjies teen jou nek laat wasem
...as jy my net kan vind...
Julie 2011