FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Verwyderde liefde

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Verwyderde liefde Empty Verwyderde liefde

    Post by Enid Wed 12 Oct 2011, 10:32 pm

    (Air Supply: ‘All out of love’)

    Lê so alleen
    met my oor op die foon
    dink ek aan jou
    tot die seer brand
    ek weet jy doen ook
    maar wat dan gemaak?

    ‘verwyderd, geskeur van mekaar’

    hoe kan ek verklaar
    sonder jou , die lewe naar

    eensaamheid vreet gate in my
    jou plek in my hart, hemelruim leeg
    ek bly steeds ‘n leek
    (steeds ‘n leek)

    verwerping maak seer
    lugleegtes deel van my

    ‘deel van my’
    avatar
    Guest
    Guest


    Verwyderde liefde Empty Re: Verwyderde liefde

    Post by Guest Wed 12 Oct 2011, 10:36 pm

    mmmmmm hou van die verwerking en die vers alleenstaande ook,... mm I like sommer lots
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Verwyderde liefde Empty Re: Verwyderde liefde

    Post by anderkant Wed 12 Oct 2011, 11:36 pm

    As jy hierdie een ken, dan sal jy "Making love out of nothing at all" ook ken. Jy werk my gal meesterlik hiermee.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Verwyderde liefde Empty Re: Verwyderde liefde

    Post by Enid Wed 12 Oct 2011, 11:56 pm

    dankie Nala, ek kan nie nou dink dat ek dit ken nie Anderkant, maar ek behoort as Air Supply dit sing...en werk jou gal?
    Joan Lotz
    Joan Lotz


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 69
    Points | Punte : 170
    Join date | Datum aangesluit : 2011-10-12
    Age | Ouderdom : 87

    Verwyderde liefde Empty Re: Verwyderde liefde

    Post by Joan Lotz Thu 13 Oct 2011, 1:26 am

    Baie goed vertolk, Enid...soos 'n hartseer eggo weerklink dit alom!

    Sponsored content


    Verwyderde liefde Empty Re: Verwyderde liefde

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 5:31 pm