My liefde in graffiti

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    My liefde in graffiti

    Post by Rudi Coetzer on Thu 09 Feb 2012, 12:57 pm

    Ek staan voor jou deur
    my kop is seer
    en ek babeleer
    ek klop en jy skreeu
    vir my dieselfde as gister :
    " Fok net uit my lewe uit ! "

    Ek staan voor jou deur
    my hart is seer
    en ek babeleer
    ek klop en jy skreeu
    vir my dieselfde as gister :
    " Fok net uit my lewe uit ! "

    Baby jou antwoordmasjien is aan
    baby , jou voicemail is aan
    baby , my e-mails kom undelivered terug

    nou pen ek maar
    die woorde neer
    met spraypaint
    op jou kar se deur



    ( 4 april 2007 18h20 )

      Current date/time is Sun 17 Dec 2017, 8:58 pm