FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Liefde vir jou

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefde vir jou Empty Liefde vir jou

    Post by Enid Mon 19 Sep 2011, 7:22 pm

    My hart is vol van liefde vir jou
    oorgenoeg om met jou te deel
    elke greintjie seer en geluk
    wil ek verewig gee

    al torring jy met my hart
    ek kan dit nogal vat

    al mingle jy met my brein
    ek sal steeds bly staan

    met jou hart gebostik aan myne
    sal ek altyd voortgaan

    dag en nag daaruit put
    alle geluk wat ek kan benut

    ek weier om af te gaan
    sonder stryd om geluk
    ek weier om te gaan lê
    sonder jou vreugde by my
    avatar
    Guest
    Guest


    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Guest Mon 19 Sep 2011, 7:40 pm

    in alles wat jy doen wys jou liefde vir die siele in j ou wereld en maak van jou 'n bewonderwaardige vrou om te ken1
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Enid Tue 20 Sep 2011, 6:23 pm

    sjoe Nala, dis nice om te se, ek waardeer ; ) en ja soos jy is, wees my vriend en nie my vyand nie...I'll pull through with you...through thick and thin ; )
    avatar
    Guest
    Guest


    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Guest Tue 20 Sep 2011, 6:43 pm

    is ook my moto, I will die and murder for you if you are my true friend, so pick what side you would like to stand
    avatar
    Besoeker
    Guest


    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Besoeker Tue 20 Sep 2011, 6:57 pm

    mooi vers... bygesê is ek `n 'sucker' vir sterk vrou en haar woorde
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Enid Tue 20 Sep 2011, 7:20 pm

    dankie Fafnir
    avatar
    Guest
    Guest


    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Guest Tue 20 Sep 2011, 7:24 pm

    Fafnir n man wat van sterk vroue hou is wys nie n sucker hoor!!
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 38

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Nico10 Wed 21 Sep 2011, 8:37 pm

    Liefde vir jou is 'n goeie vers. Moes dit 2 keer lees.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Enid Wed 21 Sep 2011, 10:14 pm

    dankie Nico10 vir die lees en kommentaar
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Julia Hill Fri 23 Sep 2011, 12:33 pm

    Enid this is a beautifully written verse - I so enjoyed it Smile thank you
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Enid Fri 23 Sep 2011, 2:20 pm

    I enjoy it when you enjoy it, thanks for reading Julia Cool

    Sponsored content


    Liefde vir jou Empty Re: Liefde vir jou

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 7:19 pm