Skemer sterf stil
so sonder gebeurtenis
en die alleen-nag
se swart-kombers sak
soos ñ weduwee se sluier
oor my dag-gesig .
Sekondes uur verby
en slaap grynslag vir my
hier in my donker-uur
waar ek tastend soek na jou
maar jou steeds nie kan kry .
( 13/01/2011 08h16 )
so sonder gebeurtenis
en die alleen-nag
se swart-kombers sak
soos ñ weduwee se sluier
oor my dag-gesig .
Sekondes uur verby
en slaap grynslag vir my
hier in my donker-uur
waar ek tastend soek na jou
maar jou steeds nie kan kry .
( 13/01/2011 08h16 )