FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi Empty Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi

    Post by BennyB Mon 12 Sep 2011, 9:31 pm


    Lam en seriously gatvol stap ek by die huis in die ander aand. Ek wou net skoene uitskop en ‘n gesondheidsdrankie (dubbel vodka & orange) geniet voor ek die bed slaan vir 'n welverdiende rus. I just finished a 6 000km driving trip. And No, it was not for fun but a very serious business trip. I left SA heading for Ghanzi and then onto Maun – Botswana. From there I drove to Namibia. First stop Gobabis, then Windhoek, Swakop, Walvis, back to Windhoek, then on to Grootfontein and back to Windhoek. Form there I drove back via Gobabis, onto Ghanzi (Botswana) then to Zeerust SA and home to my beloved Hart van die Hoer – Jozi.



    So hier staan ek lammer as lam en als wat kan seer is seer. Bagasie afgelaai en nou moet ek als net bo in die studeerkamer kry dan kan ek chill. Maar 'n opkikkertjie is eerste prioriteit na ek Tiger en Sardine eers met miauws van al die ver plekke moes groet. Reg vir ‘n ding stap ek dop in nie hand trap op. Met 'n ietwat huiwering reïtereer ek vir n wyle toe ek die blomme en tjoklits op die trappe voor my sien toe ek opgaan, en 'n koevert met Mr. B. Booysen daarop geskryf...nou brand die nuuskierigheid heeltemal te veel. Ek skeur die koevert oop en die kaartjie is meer as inviting om die minste te sê. Verder die trap op is nog blomme en tjoklits gestrooi. Ek is salig onbewus van wat eintlik aan die gebeure is en stap ewe parmantig die trappe uit en kom voor 'n toe kamerdeur tot stilstand...



    OK hier is iets aan die gebeur aanvaar ek, en vat toe eers weer die kaartjie en begin lees:

    ...

    Jy se dat ek lê net stil

    Met mond so „O“, dis waar

    Jy se dat jy nou moet kook

    Terwyl ek nog net daar lê

    Is daar iets wat ek kan doen!!

    Maar jy moet nou mos weet

    Eks nie ‘n flossie...

    En definitief nie dom nie...

    Ek is net stom

    Dis jy wat my so laat raak

    sodat ek nie kan praat

    sommer net die dol verliefdheid oor jou

    So ek bly maar net stil ;-)

    ...

    SS

    My goeie f*k...en toe slaan dit my...Valentines!!! Ma hoe nou, dis dan al verby en en ...

    Ewe braaf maak ek die kamerdeur oop en sit die lig aan en uit die hoek van my oog iets wat vir my loer. FOK...bliksem...helsem...hoër en toe skip my hart so paar honderd beats en toe is daar vir n oomblik stilte!

    Die bure moes seker wonder wat de duiwel aangaan en toe skater, snork en sproeslag ek vir n wyle ietwat histeries. Hoer in my bed, my eie bed lê daar 'n Stil Suzi oopmond en al! Kon dit wees, hier in my bed en wie de duiwel het haar hier ingedra? Dit was nie moeilik om uit te figure wie agter die trick was nie,.. my FreeStyle maters natuurlik. Steeds in skok kry die nuuskierigheid die oorhand en ek stap versigtig nader vir as daar dalk iets uit die kas sou spring of iets dergeliks en poke poke sagies aan haar. Ewe selfbewus kyk ek rond of iets dalk gaan gebeur of iemand my watch as ek Suzi bekyk (of bevoel)...



    She was dressed to kill, in rooi bra en panties en swart stockings, haar Police uniform en opblaas pistol netjies by haar voete geplaas asof dit ter uitdaging daar gesit is vir my om mee pop te speel! Die fokkers, en nee ek vra geen verskoning vir my taalgebruik nie!



    Uit die veld geslaan is die understatement van die jaar! Skok het 'n heel ander betekenis aangeneem. Ekstra lewensdekking was noodsaaklik, die experience en die skreelag...priceless!!!



    Thanks vir 'n ongelooflike experience. Stil Suzi sal maar die mascot van my pool word en die lylo wat ek wou koop vervang. Hoop net nie die bure kan haar daar sien dryf nie!



    Julia, Susan and Dewald, watch this space...die wiel draai!!!

    BennyB
    © 19/02/2011 Barend Booysen


    avatar
    Guest
    Guest


    Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi Empty Re: Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi

    Post by Guest Mon 12 Sep 2011, 10:06 pm

    lag nog steeds en wag vir die opvolg van Suzi wat whaa uit kaste uit *tong inni kies*
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi Empty Re: Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi

    Post by Enid Mon 12 Sep 2011, 10:48 pm

    phwahahahahaha, aaaag lekker man

    Sponsored content


    Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi Empty Re: Bomskok (re Stil Suzi) Vervolg op Stil Suzi

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 9:56 am