FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kronkelpaaie van die Liefde

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kronkelpaaie van die Liefde Empty Kronkelpaaie van die Liefde

    Post by Claira Summers Mon 26 Sep 2011, 4:02 am

    KRONKELPAAIE VAN DIE LIEFDE


    Die kronkelpaaie wat ons lewens skei
    Loop diep skeure in my hart

    Deur die woude van verandering
    En oseane van storms en smart

    Dit deurkruis my siel met verlange
    En hang aan die flenters van jou plek

    Dit los diep versonke gate
    In die passie wat ek vir jou het

    Ek wil hê dat alles stil raak
    Sodat ek in jou arms kan rus

    Sodat ons tot die slotsom van emosies
    Die warboel in ons harte kan verlus

    O kronkelpaaie van die liefde,
    Onregverdig, donker, diep

    Vergun ons ‘n laaste overture
    Tot die einde ons lus en verdriet

    avatar
    Guest
    Guest


    Kronkelpaaie van die Liefde Empty Re: Kronkelpaaie van die Liefde

    Post by Guest Mon 26 Sep 2011, 8:08 pm

    liefde,........ ek gaan daaroor nie kommentaar maar wel oor jou werk, die ritme die woord vloei die golwing hier is perfek!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Kronkelpaaie van die Liefde Empty Re: Kronkelpaaie van die Liefde

    Post by Claira Summers Mon 26 Sep 2011, 8:27 pm

    ja die gedig is vir my baie spesiaal, Baie dankie weereens jou kommentaar is vir my goud werd.

    Sponsored content


    Kronkelpaaie van die Liefde Empty Re: Kronkelpaaie van die Liefde

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 12 May 2024, 1:52 pm