FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Vandag

    hanlie Leach
    hanlie Leach


    Location | Ligging : Delareyville Noord Wes
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 71
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-15
    Age | Ouderdom : 66

    Vandag Empty Vandag

    Post by hanlie Leach Sun 25 Sep 2011, 4:03 am

    vandag gebreekte
    oranje rooi
    versplinterde blink
    diamante wat wink

    vandag hemels blou
    wil jou in arms toevou
    pienk blou wolke sag
    êrens jou rinkellag

    vandag jakaranda
    pers blou
    wetende dat ek
    van jou hou

    vandag vergete seer
    liefde kom weer
    ver treë geloop
    jy't bloedrooi
    blomme gekoop.

    Vandag verby te gou
    wou jou in my hart hou
    jou laat weet
    ek jou nie kan vergeet

    vandag 'n blink traan
    wou jou nie laat gaan
    ek en my seer
    soekend na jou agter
    'n toe hartsdeur.
    avatar
    Guest
    Guest


    Vandag Empty Re: Vandag

    Post by Guest Sun 25 Sep 2011, 4:23 pm

    vandag in splinter oranje en rooi,......... ek kan dit sien!!
    hanlie Leach
    hanlie Leach


    Location | Ligging : Delareyville Noord Wes
    Posts | Bydraes : 27
    Points | Punte : 71
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-15
    Age | Ouderdom : 66

    Vandag Empty Re: Vandag

    Post by hanlie Leach Sun 25 Sep 2011, 6:35 pm

    hanlie Leach wrote:vandag gebreekte
    oranje rooi
    versplinterde blink
    diamante wat wink

    vandag hemels blou
    wil jou in arms toevou
    pienk blou wolke sag
    êrens jou rinkellag

    vandag jakaranda
    pers blou
    wetende dat ek
    van jou hou

    vandag vergete seer
    liefde kom weer
    ver treë geloop
    jy't bloedrooi
    blomme gekoop.

    Vandag verby te gou
    wou jou in my hart hou
    jou laat weet
    ek jou nie kan vergeet

    vandag 'n blink traan
    wou jou nie laat gaan
    ek en my seer
    soekend na jou agter
    'n toe hartsdeur.

    Dankie vir die lees van my vers, waardeer dit. flower

    Sponsored content


    Vandag Empty Re: Vandag

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Tue 07 May 2024, 7:42 pm