FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Vandag se vlerke

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Vandag se vlerke  Empty Vandag se vlerke

    Post by BennyB Mon 26 Dec 2011, 2:19 pm

    sag wys ’n vroe môre,
    ’n belofte van lewe
    waar oranje en rooi
    se eerste kwashaal
    gister se blou
    in nuwe hoop vereer;

    geseënd is ek
    waar ek die vensters van my hart
    wyd kan oopmaak
    ’n leeftyd van seer,
    van hoop en verwagting
    vlerke te gee,
    om ’n nuwe begin
    in kleurpalet
    te vereer.

    vanmôre klop en bruis
    ’n nuwe dag
    hier waar ek hoopvol
    op jou wag

    BennyB
    © 10/12/2011 Barend Booysen
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Vandag se vlerke  Empty Re: Vandag se vlerke

    Post by Julia Hill Mon 26 Dec 2011, 7:06 pm

    Hou baie hiervan Benny Smile

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 12:46 am