FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Dae soos vandag

    Willem Coetzee
    Willem Coetzee


    Location | Ligging : johannesburg
    Posts | Bydraes : 44
    Points | Punte : 103
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 59

    Dae soos vandag Empty Dae soos vandag

    Post by Willem Coetzee Tue 20 Sep 2011, 2:48 am

    die son skyn heldervaal
    maar strooi tog 'n taffereel
    oor 100 reisigers
    wat lusteloos draal
    en hulself na nerens verveel

    en ek

    ek is nie veel anders
    my reis nie meer besonders
    die mis oor die aanloopbaan
    verdof ook maar my bestaan
    avatar
    Guest
    Guest


    Dae soos vandag Empty Re: Dae soos vandag

    Post by Guest Tue 20 Sep 2011, 2:50 am

    willem! dankie vir jou teenwoordigheid en verering met hierdie nostalgiese prag stuk

      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 11:38 pm