Ek is jags vir jou baby

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    Ek is jags vir jou baby

    Post by Rudi Coetzer on Mon 19 Mar 2012, 1:28 pm

    Ek is jags vir jou Baby
    ja ek is

    my lende is
    my guts is
    my siel is
    my hart is
    my brein is
    my gedagtes is
    my lyf is
    my vel is
    my vlees is
    my bloed is
    my asem is
    my bene is
    my senuwees is
    my alles is .

    Ek is jags vir jou Baby
    ja ek is


    ( 10/03/2012 15h23 )

      Current date/time is Wed 20 Sep 2017, 11:01 am