FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 24 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 24 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 24 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 12 Dec 2011, 3:31 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ons elke tydjie saam
    kaleidoskoop in prentjies
    wat my asem wegslaan
    en kleur jy
    die horisonne van my oë
    met jou elke way
    in die kleure
    van ñ na-donderstorm-somer-reënboog in .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy laat my verdwaal
    in die geure
    van jou hare van jou nek
    en al verloor ek my in jou
    weet ek my plek
    vandag môre vir altyd
    is net hier by jou .


    ( 17/07/2011 22h54 )





      Current date/time is Tue 07 May 2024, 6:49 pm