FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 2 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 2 )   Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 10 Nov 2011, 9:35 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    kom ons lê
    cuddle-warm naak
    in die bed
    net na oggend se uitstrek-ontwaak
    met laasnag se passie
    vars in die geheue van ons lywe
    en rook ñ diepintrek-sigaret .


    ( 26/03/2011 11h01 )


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 7:32 am