FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 14 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 14 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 14 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 28 Nov 2011, 12:44 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    avo’s is uit seisoen uit
    en Gert Vlok Nel se mondfluit
    klink vannag skielik net
    sommer uit tune uit
    en Beaufort-Wes
    is sommer net
    nog ñ godsverlate plek
    soos Matjiesfontein
    en al wat hulle
    in gemeen het
    is middarnag-treine
    wat eensaam fluit .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    avo’s is uit seisoen uit
    en die steak is vannag
    sommer net smaakloos en over mature
    sonder jou aansit
    en die kers flikker maar flou
    hier in my hunkerende-nou
    en al waarvan ek sure
    is , is my liefde vir jou
    en al sou daar ñ cure
    wees , sou ek die voorskrif
    in die naaste asbakkie verbrand
    saam met die lame gediggie vir jou
    wat ek nou geskryf het
    met my koue-hand .


    ( 28/04/2011 21h42 )

      Current date/time is Fri 03 May 2024, 12:09 am