Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is ñ uiters exquisite specimen
vir my ñ marvel of creation
en jy gee my ñ visual –
en ñ siels-orgasm .
Jy captivate my elke sense
jy voldoen completely
aan my elke wens .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is die aarde van my hart se gravitasie
jy hou my kop in die wolke
en my voete op die grond
en daar is geen redenasie
tussen my hart my siel en my kop .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy het magic in jou mond
wat soms in die allermooiste glimlag sprei
my laat verkrummel my laat verklei .
Fyn beautiful feëtjievrou
wat doen jy aan my .
Ek moet bieg
ek like jou way
ek moet bieg
ek like jou jy .
Baby , my bekkie bokkie-blom
om dit uit te spel
om dit op te som -
jy doen dit vir my .
( 11/04/2011 20h11 )
jy is ñ uiters exquisite specimen
vir my ñ marvel of creation
en jy gee my ñ visual –
en ñ siels-orgasm .
Jy captivate my elke sense
jy voldoen completely
aan my elke wens .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy is die aarde van my hart se gravitasie
jy hou my kop in die wolke
en my voete op die grond
en daar is geen redenasie
tussen my hart my siel en my kop .
Baby , my bekkie bokkie-blom
jy het magic in jou mond
wat soms in die allermooiste glimlag sprei
my laat verkrummel my laat verklei .
Fyn beautiful feëtjievrou
wat doen jy aan my .
Ek moet bieg
ek like jou way
ek moet bieg
ek like jou jy .
Baby , my bekkie bokkie-blom
om dit uit te spel
om dit op te som -
jy doen dit vir my .
( 11/04/2011 20h11 )