Jags

    Share
    avatar
    BennyB

    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 49

    Jags

    Post by BennyB on Sat 31 Dec 2011, 12:40 pm

    klein draai
    neffens fyndraai
    trek oë skrefies
    as my hand
    suggestief karring

    my mas staan gestryk
    in vol saluut
    as jy my lok
    na jou kruik
    jou heuningkoek

    my lok
    jou kruik
    in heuning vloed.

    BennyB
    © 30/12/2011 Barend Booysen


    _________________
    BennyB
    Email: editor.chief@free-style.co.za
    Fax2Email: 0865106406

      Current date/time is Sun 19 Nov 2017, 4:23 am