FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 34 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 34 )   Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 34 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 16 Jan 2012, 2:27 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ek verkrummel onder jou blik
    en nou as ek terugkyk
    is dit moeilik om te glo
    ek het nie te lank gelede nie
    nog aan lang trane gestik .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy is asof gestuur van bo
    en hier diep binne-in my
    hier waar dit werklik saakmaak
    hier waar ek voel vir jou
    vol ek van vreugde
    vol ek van bly
    vol ek van dankbaarheid
    en vol ek van jou .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ek verkrummel onder jou blik
    en nou as ek terugkyk
    is dit moeilik om te glo
    ek het nie te lank gelede nie
    nog aan lang trane gestik .


    ( 10/10/2011 20h03 )


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 6:12 am