FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Baby , my bekkie bokkie-blom

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom Empty Baby , my bekkie bokkie-blom

    Post by Rudi Coetzer Fri 04 Nov 2011, 1:54 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    Vrydag-oggend het
    uiteindelik gekom
    en ek lê in my bed
    met lewe
    met afwagting
    wat deur my bruis .

    Want vanaand
    gaan hierdie huis
    se dooie gange
    se vaal-mure
    se hunker-hart
    vrolik gepaint word

    deur jou stem
    deur jou lag
    deur jou teenwoordigheid .


    ( 25/03/2011 06h47 )
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Baby , my bekkie bokkie-blom Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom

    Post by Claira Summers Sat 05 Nov 2011, 1:02 pm

    Dit is baie sweet Rudi, sy maak jou baie gelukkig.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom

    Post by Rudi Coetzer Sat 05 Nov 2011, 1:47 pm

    smile... Very Happy
    dankie Claira.

    Sponsored content


    Baby , my bekkie bokkie-blom Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 12:03 am