FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 17 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 17 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 17 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 01 Dec 2011, 6:34 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    my hart het vandag
    lagplootjies bygekry

    en dit is waar
    wat hulle sê –
    lag is goed vir die siel .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    vannag as ek
    voor my bed kniel
    sal ek vir die Oubaas dankie sê
    vir elke oomblik vir altyd
    wat hy so mildelik
    toelaat vir jou en my
    om te kan deel .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    weet jy wat ?

    ñ Dankbare hart slaap rustig
    ñ dankbare brein slaap diep .

    Mwah ! Kry jou in droomland .


    ( 25/05/2011 19h02 )


      Current date/time is Fri 03 May 2024, 1:00 am