FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Bokkie van Biesiesvlei.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Bokkie van Biesiesvlei. Empty Bokkie van Biesiesvlei.

    Post by Manie Jackson Thu 08 Sep 2011, 7:34 pm

    Oom Hans van Skoonfontein
    Se oue vader was ‘n groot goud myn!
    Die le mos toe op sterwe,
    Maar oujong kerel Hans moet trou om te mag erwe!
    Dit staan swart op wit in die testament,
    Trou moet oom Hans, die enigste kind.
    Nie ‘n dooie duit van die hotelle of die boerdery,
    Niks behalwe as hy betyds ‘n vrou sou kry.

    Oom Hans die maak toe plan.
    Daar by Biesiesvlei se saal en dam.
    Die aand toe die jaarlikse dans daar aanvang geneem.
    Al die jonges, tot van ver, gaan daar heen,
    Die grootste gekuier van die hele kontrei!
    Met die hoop om ‘n gewillige nooi te kry.
    So ontmoet oom Hans ‘n beeldskone bokkie,
    Lang blonde hare en ‘n baie kort rokkie.

    Hy vertel haar van sy liefde en fortuine
    Hy belowe, volgende Saterdag maak hy haar syne!
    Alles is mooi beplan en uitgewerk.
    Wie sal sing voor in die kerk.
    Die hele destrik sal genooi moet word na die maal.
    Nog ‘n tent gelas aan die ou dans saal.
    ‘n Paar dae later sit oom Hans in die hotel bedroewe...
    Want vandag word Bokkie sy skoon moeder...!!!




      Current date/time is Mon 20 May 2024, 9:05 am