FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Bokkie SM

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Bokkie  SM Empty Bokkie SM

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Dec 2011, 9:53 pm

    Wanneer ek
    jou ruigtes
    ontbos het
    jou inheemse hart
    expose het

    wanneer jy skaam
    soos ñ steenbokkie
    uit die bos uit
    te voorskyn kom

    versigtig in die clearing verskyn
    wat ek sorgvuldig
    vir jou oopgekap het

    spitsoor rippelrug
    uit my hand uit eet

    sal ek met my hoed
    in my hand
    met my knie op die grond
    my aan jou verkyk
    vir die eerste keer
    mooi sien hoe jy lyk
    en binne-in
    stil sag glimlag
    vir ñ oomblik dankbaar pause

    en jou
    dan vra om
    met my te trou .


    ( SM Storieman
    13/12/2011 23h22 )

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:05 pm