FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Onthou die maan

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Onthou die maan Empty Onthou die maan

    Post by Melanie van As Mon 12 Dec 2011, 7:40 pm

    Bly nog so ruk
    en vertel my die einde-
    met grond wat kraak
    om die letters van jou naam.
    Gee my water
    les my dors met die reën
    maak my drink en jou sluk
    tot onder by die wortels van my hart
    wat wil groei en vrugte dra
    vir nog ‘n nuwe jaar se ongeduldige wag
    anderkant die maan.

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 10:09 am