FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    onthou

    vuurvliegie
    vuurvliegie


    Location | Ligging : Centurion, Gauteng
    Posts | Bydraes : 14
    Points | Punte : 40
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-11
    Age | Ouderdom : 57

    onthou Empty onthou

    Post by vuurvliegie Fri 16 Sep 2011, 2:49 am

    skielik kom verlange haar stewig om my vou,
    en dink ek terug aan dae wat ek liefs nie wil onthou
    kiekies van gelukkig wees speel af voor my
    en waserig verdwyn hul weer ...
    die oomblik is verby....


    08/07/2011

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 11:06 am