FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 16 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 16 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 16 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 30 Nov 2011, 2:37 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy gee my
    ñ hol kol op my maag
    ñ honger
    wat net jy
    kan vervul .

    Ek drink jou
    dorstig in
    ( wou eers sê : gulsig
    maar dit klink so selfsugtig...)
    en die honger
    in my hart verstil .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ñ vol hart
    is ñ hart wat glo .


    ( 14/05/2011 15h24 )

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 12:33 am