FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 9 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 9 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 9 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 21 Nov 2011, 1:41 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    moet my asseblief
    nooit van jou speen nie ,
    want ek is verslaaf
    aan die soet nektar
    van jou vroulikheid ,
    aan die geur van jou
    Baby , my bekkie bokkie- blom ,
    aan jou lag se kleur
    wat geel in my nou
    se lente-hart .

    Want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se spontaneïteit

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se lawwigheid

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se êrenstigheid

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se uitbundigheid

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se hartseergeid

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se treurigheid

    want ek is verslaaf
    aan jou soms
    se donkerheid .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    moet my asseblief
    nooit van jou speen nie
    want ek is verslaaf
    verslaaf aan jou .


    ( 14/04/2011 23h39 )



      Current date/time is Thu 02 May 2024, 6:51 am