FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Rooi Rose vir mamma!

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Rooi Rose vir mamma! Empty Rooi Rose vir mamma!

    Post by Manie Jackson Wed 07 Sep 2011, 7:10 pm

    Oor die pad geloop
    Om Blomme te koop
    Vinnig oor die warm teer
    Opgewonde, n laaste keer..

    Rooi is haar gunsteling kleur
    Bloed op die motordeur.
    Rose ruik so goed
    Jou gesiggie in wit so soet

    Jou sakgeldjie betaal
    Vir mamma gaan blomme haal
    Nou sit mamma dit op jou neer
    Haar hart vir altyd seer

    Sak jou kissie in die graf
    Snikke en drukkies sag
    Het jy nie gekies
    Dat dit op jou kis al wies

    Dit nie natuurlik vir n kind om te sterwe
    Om te gaan voor sy ouer- sy erwe
    Daarom feitlik geen woord van troos
    Aan n ouer met geskende kroos.





    Manie Jackson. 30/11/09

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 11:52 pm