FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Rooi-kooltjie

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Rooi-kooltjie Empty Rooi-kooltjie

    Post by Rudi Coetzer Wed 19 Oct 2011, 1:50 pm

    Die reuk van Timotei Shampoo
    meng met die reuk van sweet
    meng met die reuk van jou vrouwees .

    My stem hees
    en my asem hort
    en breek die stilte van afwagting .

    Jy ontvang my
    met ñ oop honger mond
    en naels wat klou en krap .

    Jou mond proe
    na Colgate Herbal en liefde .

    Na die tyd
    lê ek tevrede en slap
    met jou wat gloei
    in my arms
    en trek my sigaret
    rooi-kooltjie .


    ( 18/04/2009 12h17 )

      Current date/time is Tue 14 May 2024, 5:48 am