herfs het gekom soos ‘n dief in die nag
‘n droom uit my bors geruk
oopgeskeur
gelos
weggeloop
my gelos
soos ek nou ook net wil los
oorgee
iewers in die nag
‘n traan opdroog
jou groet
want die seer is een te veel
ek groet jou vaarwel
sien jou weer
in die rooi van 'n ander herfs
se bitter aandskemering.
BennyB
© 16/10/2010 Barend Booysen
‘n droom uit my bors geruk
oopgeskeur
gelos
weggeloop
my gelos
soos ek nou ook net wil los
oorgee
iewers in die nag
‘n traan opdroog
jou groet
want die seer is een te veel
ek groet jou vaarwel
sien jou weer
in die rooi van 'n ander herfs
se bitter aandskemering.
BennyB
© 16/10/2010 Barend Booysen