FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Mamma!

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Mamma! Empty Mamma!

    Post by Manie Jackson Wed 14 Sep 2011, 1:11 am

    Mamma, wat lekker kan lag
    Mamma se hande op my voorkop- sag
    Mamma wat streng maar altyd vol liefde
    Ons soms gepaai en ander kere tug
    Mamma wat alyd met raad
    Ons wou beskerm van die kwaad
    Mamma se hare git
    Nou word die hare grys
    Wat op moeite en deug van baie jare wys
    Mamma word nog n jaar ouer
    En maak vir die kinders die lewe gouer

    Mamma ans almal het mamma lief
    Al stuur ons blomme sonder n brief
    Ek hoop en bid dat die lewe se geluk
    Vir mamma voorle soos blomme pluk
    En dankie vir al die trane waarmee ma die jare deur saai
    Ons kinders nou met voorspoed en voorreg kan laat maai

    Mag my kinders eendag die opvoeding en vreugdes kry
    Soos ma het my tot nou gelei…!

      Similar topics

      -

      Current date/time is Tue 14 May 2024, 11:35 pm