FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Hemelse liefde

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Hemelse liefde  Empty Hemelse liefde

    Post by Melanie van As Wed 09 Nov 2011, 4:21 pm

    Die gedagte van jou
    is nader aan my hart as ek droom.

    Ek sien vuurwerke
    en hoor wonders in jou stem
    terwyl jy my lug skeur-
    salig lewe begrawe,
    met sad goodbyes en beloftes
    van ‘n regte môre anderkant die maan.

    O, jirre!

    Ek bid vir arms wat jou trane sal spaar
    as my woorde
    in jou siel sit met wonder.
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Hemelse liefde  Empty Re: Hemelse liefde

    Post by Claira Summers Wed 09 Nov 2011, 5:45 pm

    Goed gedoen Melanie. Ek hou baie van die reel "Ek bid vir arms wat jou trane sal spaar.."
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Hemelse liefde  Empty Re: Hemelse liefde

    Post by Rudi Coetzer Wed 09 Nov 2011, 7:10 pm

    jyt die eenkant so mooi uitgebeeld.....
    die eenkant van 1way-liefde....
    sy wonder sal hom nog tref...
    maar dansit te laat.
    regtig goeie werk.
    dan nog met deernis ook in jou slot...
    pos vir hom wetwipes....
    hy gaan nog lang trane oor jou huil.
    tongue

    Sponsored content


    Hemelse liefde  Empty Re: Hemelse liefde

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 7:41 am