In ñ oomblik van hemelse inspirasie

    Share
    avatar
    Rudi Coetzer

    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 51

    In ñ oomblik van hemelse inspirasie

    Post by Rudi Coetzer on Tue 10 Jan 2012, 12:52 pm

    Die kleur
    van jou oë
    van jou siel
    versigtig gemeng
    op die heelal
    se palet ,
    toe vasgekwas
    in ñ oomblik
    van hemelse inspirasie
    deur ñ skilder
    met ñ oog
    soos ek ,
    praat met my
    met daardie plek
    diep binne-in my -
    met my ware ek .


    ( 17/12/2011 17h17 )

      Current date/time is Wed 22 Nov 2017, 11:31 pm