Voor die naaktheid
van my infinite seer
staan ek en kou
aan my rou
en weer
wonder ek stom
hoekom ek soms
so fokken sad is
en soms so fokken seer
en piele vleg
met die donker
wat eerder sluipskutter
as vriend is .
( 10/01/2010 23h33 )
van my infinite seer
staan ek en kou
aan my rou
en weer
wonder ek stom
hoekom ek soms
so fokken sad is
en soms so fokken seer
en piele vleg
met die donker
wat eerder sluipskutter
as vriend is .
( 10/01/2010 23h33 )