FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    verspeelde ........wat kon wees

    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    verspeelde ........wat kon wees Empty verspeelde ........wat kon wees

    Post by johanpiek Tue 18 Oct 2011, 12:52 pm

    eenoog
    onoplettend
    blindstarend
    eiewys
    selfsugtig
    hardegat
    selfsentreerd

    die werklikheid jy misgekyk
    die essensie jy verloor
    die waarde jy nie waardeer
    die mooi jy versies



    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    verspeelde ........wat kon wees Empty Re: verspeelde ........wat kon wees

    Post by Enid Tue 18 Oct 2011, 1:21 pm

    bietjie hartseer die besef
    avatar
    Guest
    Guest


    verspeelde ........wat kon wees Empty Re: verspeelde ........wat kon wees

    Post by Guest Tue 18 Oct 2011, 1:28 pm

    dalk is daar die wat nooit meer as tonnel visie kan he, nooit die mooi en eerbaar kan sien, nooit waarde in n suiwer siel kan waardeer
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    verspeelde ........wat kon wees Empty Re: verspeelde ........wat kon wees

    Post by anderkant Tue 18 Oct 2011, 3:31 pm

    Die slot-woord is die kersie op die koek. Puik geskryf.

    Sponsored content


    verspeelde ........wat kon wees Empty Re: verspeelde ........wat kon wees

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 17 May 2024, 7:02 pm