FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Blou Blommeprag -

    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Blou Blommeprag - Empty Blou Blommeprag -

    Post by ansiebeets Wed 12 Oct 2011, 4:54 pm

    Blou Blommeprag -

    Giggel lag en juig,
    die seesand klam getuig,
    n brander gebreek en terug gesuig

    n Windstil sonskyn dag
    die rigting onbekend vandag
    tog vol vertroue op die regte pad

    Die oog sien ver en wyd vooruit,
    tog ook nie oor die duine -
    Vertroue en nuuskierigheid dat daar
    tog n verrassing daar agter wag

    Die asem blaas die longe fluit
    dis opdraend voor die einde
    moeg bene staande bly op hoop, vertroue
    en soos die duin verdwyn

    Blou Blomme net waar jy kyk
    dis poeier blou en konings blou
    navy blou, elke blou van n denim
    dis ysblou en groen blou
    en hemelblou en persblou

    Blou blou blou sover as jy kan sien
    Blou Blommeprag so wonderbaarlik mooi
    n dag wat vir altyd kan hou
    hier tussen elke skakering van blou waarvan ek so baie hou !

    © Ansie Beets
    ansiebeets *>~ab



    Last edited by ansiebeets on Fri 14 Oct 2011, 2:47 pm; edited 1 time in total
    avatar
    Guest
    Guest


    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by Guest Wed 12 Oct 2011, 5:26 pm

    blou blomme ,....... ek verdwaal in jou blou prag tuin hier!!
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by ansiebeets Wed 12 Oct 2011, 10:30 pm

    Dankie Ronel Smile
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by AmmieMoon Wed 12 Oct 2011, 11:49 pm

    Juis die 'oormaat' gebruik van blou in hierdie vers maak dit ''blou-arm'' tog baldadig kleurvol aan lewe, en hoop en vreugde en die voorreg van net uitbundig wees....Lieflik! Like a Star @ heaven

    (ps: dink tog die 3 ''lang-sin-strofes'' sou die vers in geheel meer komplimenteer deur ook ''afgekap'' te word om korter-sin maar langer strofes te wees soos die ander strofes in hierdie vers)
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by ansiebeets Thu 13 Oct 2011, 9:36 pm

    Baie Dankie vir die raad Ammie, kan ek dit herskryf en weer pos ?
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by AmmieMoon Thu 13 Oct 2011, 11:27 pm

    giggel...nee girl, as jy wil kan jy slegs die 'edit' knoppie regs onder jou vers druk, die nodige verstellings maak en dan net weer die 'send' knoppie druk ...eazy peezy ! Like a Star @ heaven
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by ansiebeets Fri 14 Oct 2011, 2:45 pm

    lol baie dankie ek leer maar stadig Smile
    Gedoen kan jy asseblief weer kyk en se wat jy nou dink
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by anderkant Fri 14 Oct 2011, 6:11 pm

    Dis puik gedoen Ansie - ek is mal oor hierdie vers. Jong, ek vermoed jy het nie veel om te leer nie, jy het 'n wyse siel.
    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by ansiebeets Sat 15 Oct 2011, 4:33 am

    Baie Dankie A vir die wonderlike kompliment, ek voel totaal ongeletterd en onkundig Smile

    Sponsored content


    Blou Blommeprag - Empty Re: Blou Blommeprag -

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sat 27 Apr 2024, 9:49 pm