FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die boemelaar by die Wimpy in Betlehem wasem buite teen die ruit en ek en jy sit binne , rook sigarette , eet elkeen ñ Plaasontbyt en drink Milo

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die boemelaar by die Wimpy in Betlehem wasem buite teen die ruit en ek  en jy sit binne , rook sigarette , eet elkeen ñ Plaasontbyt en drink Milo   Empty Die boemelaar by die Wimpy in Betlehem wasem buite teen die ruit en ek en jy sit binne , rook sigarette , eet elkeen ñ Plaasontbyt en drink Milo

    Post by Rudi Coetzer Fri 07 Oct 2011, 3:15 pm

    Die windpomp revolusie
    squak squak squak
    in die koue Maluti-wind
    wat snerpend sny
    en die woord genade
    nie ken nie .

    Die vroegoggend-son
    Vanielje-roomys die pieke
    en met bietjie verbeelding
    is die sandsteen
    Karamel-sous .


    ( 27/07/2009 22h49 )

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 9:52 pm